GEORGE NUUS - As Laerskool Outeniqua een woord moes kies om die eerste skooldag te beskryf, sou dit thrilling wees.
Die skool is trots op al die dapper nuwe leerders wat met hul koppe omhoog by die skool ingestap het.
Glo dit of nie, die Outies spog ook met vyf pare tweelinge in gr. 4.
Van links: Finley en Rupert Human; Kate en Hope Prinsloo; Khazimla en Kwezi Siboti; Emma en Milé Kroon; en Lumé en Mia Smuts.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'