- In nog 'n noodlottige ongeluk die naweek het Leon Coetzee (53), 'n eiendomskonsultant van Hartenbos, Sondagmiddag, 26 Maart, gesterf toe sy motorfiets teen 'n reling langs die R102 buite Groot-Brakrivier gebots het. 'n Lykskouing toon Coetzee het 'n beroerte gehad. Klik hier om meer te lees.
