GEORGE NUUS - Onderrig het vanoggend vir 43 van die 70 gr. 7- leerders van Laerskool Denneoord begin.
Elke leerder is gesif en hulle temperatuur is gemeet.
Een van die maatreëls wat in plek is, is dat leerders nie klasse gaan ruil nie, maar onderwysers kom na hulle lokaal.
Elke leerder is gesif en hulle temperatuur is gemeet.
Foto's: Verskaf
Foto's: Verskaf
Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'