GEORGE NUUS - Die Garden Route-cliviaklub hou op Saterdag 10 Augustus 'n skou by George-kwekery.
Besigtiging deur die publiek is tussen 10:00 en 13:00. Cliviaplante van bekende kwekers sal te koop wees.
Besoek die klub se webwerf, www.gardenroutecliviaclub.org.za vir meer inligting of bel die voorsitter, Carrie Kruger by 083 343 1288 of die sekretaris, Rocco Kriel by 083 653 9644.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'