- Strewe om andere se meerdere te wees as gevolg van 'n dieper gewortelde gevoel van minderwaardigheid;
- Moontlike versteurings in die ontwikkeling van empatie teenoor ander; 'n proses wat deel uitmaak van die ontwikkelingsjare; of
- 'n Wanbalans in die koestering en verwenning van die kind, deur sy/haar ouers, wat kan lei tot kinders wat optree asof die wêreld, hul behoeftes ten alle tye moet bevredig.