Tien kokke het meegeding in die hoop dat hulle die wenresep vir boerewors kon opdis.

Koos Juries (naaslinks) van Knysna is as die koning aangewys. Tweede was Catherine Groeners (middel) en derde Marius Hoole (derde van regs) van George. Die beoordelaars was (van links) Ronel Milne, Lizelle Stolze (SA Sjefsvereniging), hoofbeoordelaar Anne Hadley (voor) en Trudie Niehaus (SA Sjefsvereniging). Foto: Alida de Beer