GEORGE NUUS - George se agterplaasbewoners is vandag deel van ‘n nasionale optog oor hul reg tot behuising.
Die betogers sê hulle wil huise hê waar hulle destyds weg forseer is.
Groepe uit Pacaltsdorp, Rosedale, Lawaaikamp, Thembalethu, Parkdene, Conville, New Dawn Park, Borchards en Blanco gaan op verskeie punte bymekaarkom en na die middedorp beweeg waar ‘n memorandum oorhandig gaan word.
Die groep wil reeds vanaf 08:00 beweeg.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'