Video
GEORGE NUUS - Tertuis Simmers, Wes-Kaapse minister van menslike nedersettings, besoek hierdie naweek die George-gebied as deel van 'n behuisingsdata verifikasie veldtog.
Dit word gedoen in samewerking met die George-munisipaliteit en word Sondag voortgesit.
Simmers het vandag met die George Herald gesels.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'