Update Video
NUUTSTE INLIGTING: 10:25 - DIE N12 IS WEER OOP VIR VERKEER.
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Al die werkers by beheerpunte op die N12 tussen De Rust en Oudtshoorn het hulle werk gestaak.
Volgens hulle het die kontrakteur die maatskappy betaal wat die punte beheer, maar die maatskappy het in gebreke gebly om sy werkers ten volle te betaal.
Die N12 is steeds gesluit.
'n Alternatiewe roete tussen De Rust en Oudtshoorn is vanaf Le Roux-stasie deur Dysselsdorp tot by die Oudtshoorn-stasie.
Kyk 'n video hieronder:
Lees vorige artikel: Pad tussen Oudtshoorn en De Rust gesluit
'Ons bring jou die nuutste Klein Karoo, Hessequa, Tuinroete nuus'