Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Die ATKV-tak Sommer Net Ons, in Pacaltsdorp, hou vanmiddag 'n fondsinsamelingsgeleentheid by Eagles Nest Ministries, met 'n modeparade as hoofitem waaraan mense met en sonder gestremdhede saam die loopplank deel.
Die tema van die geleentheid is "Dit is ek/This is me" en is ten bate van mense met spesiale behoeftes.
George-speaker Sean Snyman hanteer die verwelkoming en verskeie dans-, drama- en sangitems word aangebied.
Pam Twigg op die rooi tapyt. Foto's: Michelle Pienaar
VIDEO - Georgie and friends dance for good (Video:Michelle Pienaar).
VIDEO - Modeparade by Eagles Nest Ministries (Video: Michelle Pienaar).
VIDEO - Dansgroepe word toegejuig by ATKV-tak in Pacaltsdorp (Video:Michelle Pienaar).
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'