TUINROETE | KAROO NUUS - Group Editors ondersteun die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Woord van die Week-inisiatief.
Om 'n woord te borg, besoek www.wat.co.za
mossie maar man
idiomatiese uitdrukking
Klein of oënskynlik onbeduidend, maar dapper, sterk, of selfversekerd. Dié trekkertjie is mossie maar man (Suidw., 28 Sept. 1966, 2 — opskr.).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’