GEORGE NUUS - Die moordsaak rakende Joan Singrew (53) van Rosemoor hervat op Maandag 12 Januarie in die rondgaande hooggeregshof in George.
Getuienis is verlede jaar aangehoor oor die dag waarop Singrew verdwyn het.
Haar liggaam is op 25 November 2024 in die bosse naby Charlesstraat in Groot-Brakrivier gevind.
Haar man, Duane Singrew (47), en sy neef, Heinrich Jumat (46), staan tereg op aanklagte wat onder meer moord, ontvoering en die dwarsboming van die gereg insluit.
Vorige artikels:
- Man getuig oor sy bewegings toe Joan Singrew verdwyn
- Joan Singrew murder trial: Accused brings application for discharge
- Joan Singrew murder: CCTV evidence presented
- Geweld voor Joan se dood
- Joan Singrew murder trial starts in high court
- Joan Singrew-moordverhoor begin eersdaags
- Joan Singrew murder: Two suspects arrested
- Body found on birthday
- Familie bevestig liggaam van Groot-Brak is dié van Joan Singrew
- Vrou se lyk op Groot-Brak gevind
- George woman reported as missing
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’