Breaking News
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die polisie op Groot-Brakrivier het vanmiddag op ‘n vrou se liggaam afgekom.
Sers Lauriane Botha het bevestig die polisie het ondersoek ingestel ná ‘n klag van ‘n lid van die publiek ontvang is.
Die vrou se liggaam is in ‘n gebied, bekend as die voetpad-area, duskant Pick n Pay in die bosse gevind. Die oorsaak van haar dood is onbekend.
Lees meer op susterspublikasie, Mossel Bay Advertiser
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’