Update
GEORGE NUUS - Die twee mans wat daarvan aangekla word dat hulle die 53-jarige Joan Singrew, néé Van Beulen, in November verlede jaar vermoor het, het Dinsdag 11 Februarie vlugtig in die George-landdroshof verskyn.
Die saak is uitgestel tot Woensdag 5 Maart vir verdere ondersoek.
Singrew se man, Duane Singrew (46) en sy 45-jarige neef, Heinrich Jumat, se borgtogaansoeke is in Desember geweier.
Singrew se liggaam is op 25 November, op haar verjaarsdag, in Groot-Brakrivier gevind.
Vorige artikels:
- Singrew- moord verdagtes doen aansoek vir bylae 6-borgtog
- Joan Singrew-moord: Verdagtes doen volgende week aansoek om borgtog
- Joan Singrew murder: Two suspects arrested
- Body found on birthday
- Familie bevestig liggaam van Groot-Brak is dié van Joan Singrew
- Vrou se lyk op Groot-Brak gevind
- George woman reported as missing
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’