Advertorial
TUINROETE NUUS - Wellness World Gimnasiums het in Mei vanjaar die maatskappy se twintigste bestaansjaar gevier!
Wellness World het oor die afgelope twee dekades die reputasie as die mees betroubare naam in die gesondheid- en fiksheidsindustrie opgebou.
Die maatskappy skryf sy sukses daaraan toe dat die lid van die begin as die belangrikste fokus vir die maatskappy was. Dit is tot vandag die geval. Wellness World is deel van die gemeenskap en betrokke by skole, sportklubs en die aktiwiteite wat die gemeenskap dien.
Wellness World het takke in beide George (Yorkstraat) en Mosselbaai (Hartenbos Seefront Winkelsentrum) en bied volledige gimnasiumfasiliteite.
- Kardiovaskulêre area
- Persoonlike afrigters
- Verhitte swembad
- Gewigte area
- Studio’s
- Circuit
Kontak Wellness World as jy gereed is om die voordele van oefening te ervaar!
- Wellness World George: 044 873 4340
- Wellness World Mosselbaai: 044 333 0216
- Webwerf: www.wellnessworld.co.za
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'