- Kinderversorging en -opvoeding
- Kinders word daagliks per bus op- en afgelaai.
- Stimulasie en opvoedkundige programme word aangebied
- Oueropleiding en gemeenskapsuitreike vind gereeld plaas
- Ondersteuningsgroepe vir ouers en kinders
- Kwartaallikse uitstappies