Sponsored Content Video
SAKENUUS EN VIDEO - Ja, dis reg! Musiek is terug en hier om te bly.
Op 15 Oktober in George maak ons amok! Saam met Bok van Blerk, Spoegwolf, Elandré en Refentse.
PARTYTJIETYD soos nog nooit.
- R 150 vir volwassenes
- R 75 vir ouderdom 12 tot 18
- onder 12 is heeltemal GRATIS
Vinnig spring … kry jou kaartjies nou!
Sien in die video - Bok gesels 'n bietjie oor die Herlaai Konsert in George:
Kyk gerus... 15 Oktober in George
Kry vandag nog jou kaartjies by www.herlaai.co.za
#herlaai2022 #spoegwolf #bokvanblerk #elandré #refentse
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'