Sponsored Content
PROMOSIE-ARTIKEL - By die François Ferreira Academy in George word sjef-drome omskep in volhoubare, goedbetalende loopbane vir die jeug van die Tuinroete, Klein Karoo en Suid-Afrika.
Met die moontlikheid om in George vir een, twee of drie jaar te studeer vir verskillende Highfield en QCTO kwalifikasies, is ’n professionale sjef-loopbaan sommer op jou voorstoep.
Jy kan ook vir die volle drie jaar inskryf en oor ‘n tydperk van drie jaar drie afsonderlike kwalifikasies en jou swart knoop as ’n professionale sjef ontvang.
Indien jy net patissirie wil studeer, is dit ook moontlik.
Die vraag na gekwalifiseerde, internasionaal erkende sjefs en kos- en drankbedryfkenners wat ook besigheidsukses verstaan, is uiters hoog.
FOTOGALERY: Toonaangewende sjef-opleiding by Francois Ferreira Academy, George
Saam met die allernuutste kennis oor elke aspek van die bedryf kry studente daagliks praktiese ervaring in die Academy se toonaangewende opleidingskombuise. Vir nege maande van elke jaar word hulle by regte werkplek-werkgewers, soos geverifieerde restaurante, hotelle of spyseniers, geplaas vir eerstehandse CV-ervaring.
Stel jy belang om jou pad boontoe te kan oop kook, bak of bestuur deur ’n internasionaal erkende kwalifikasie by ‘n Best of George tersiêre instansie te verwerf?
Besoek dan www.francoisferreira.com of skakel 044 884 0765 en gesels met Avril of e-pos vir Avril by sales@francoisferreira.com. Ons sien uit om jou sjefdrome waar te laat word! Die volgende inname van nuwe studente is op 1 September 2025 en inskrywings vir Februarie 2026 is ook reeds oop.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’