Advertorial
GEORGE SAKENUUS - Hiermee wil die Outeniqua Familiemark in George (die stalletjiehouers, personeel en bestuur) aan al ons gaste, gedurende die vakansieseisoen dankie sê.
Dankie aan al die Suid-Kapenaars wat ons besoek het en julle gaste saamgebring het. Ook dankie aan al die vakansiegangers van oor die hele land en oorsee.
U beteken geweldig baie vir ons ekonomie en julle is gewaardeerde gaste!
Ons gaste het rustig en ontspanne voorgekom op 'n netjiese, skoon en veilige ontspanningsarea.
Die duisende vierkante meters skaduryke areas het 'n beloofde aangename ervaring gestand gedoen. Mense het hul piekniekkomberse oopgesprei en lekker gekuier terwyl die kinders in 'n veilige omgewing kon speel.
Vanjaar was daar ook 'n biertuin, in 'n regte tuin met bome, struike, blomme en kuns. Die mark het ongeveer 80 000 pare voete gedurende die vier weke vakansieseisoen ontvang.
Ons is baie bly dat ons oor 'n tydperk van sewe jaar 'n vyfster ontspannings- en toerismefasiliteit kon skep en dat ons so baie steun ontvang met u besoeke.
2019 will be a very interesting year
- There will be lot of noise from South African politicians in the first six months.
- Donald Trump will do what he does best - intimidating people and countries.
- Brexit will play its role to create uncertainty in Europe.
- State capture, debt and price increases will create uneasiness.
- Influences of global warming will make us think.
Fortunately, you can get away from it all at OUTENIQUA FAMILY MARKET in George. Come lift your spirits every Saturday during 2019 and become part of our family where positive thinking reigns.
Address: Opposite Garden Route Mall just off the N2
Contact: Deon Mocke: 082 465 2952 or mocke.deon@gmail.com
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'