Advertorial
SAKE NUUS - Adler's Nest Aftreeoord in Hartenbos het verskeie verskille teenoor die algemene aftreeoorde, byvoorbeeld:
• Gemeenskapsentrum met 'n superette, warm swembad, gimnasium, apteek, wassery, biblioteek, sonkamer/vuurherd, saal, outobank, koffiewinkel ens. Alle gebruik ingesluit by maandelikse heffing.
• Maandelikse heffing is p/persoon en nie per huis of eenheid @ R750pppm
• Troeteldiervriendelik.
• Verhitte buite swembad.
• Ongeveer 500 vrugtebome en groentetuin vir almal se gebruik en genot.
• Huise is eietitel en woonstelle deeltitel, met ander woorde dit jou eie.
Vooraansig van woonstelle.
Slegs 11 huise nog beskikbaar. Pryse vanaf R1 595 000
Woonstelle nou beskikbaar met pryse vanaf R 995 000.
Kontak Loretta de Moor By 082 928 0262.
Meer inliging: www.adlersnest.co.za
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'