UNIONDALE NUUS - Neem asseblief kennis dat daar 'n beplande kragonderbreking vir instandhoudingsdoeleindes eerskomende Woensdag, 24 Julie vanaf 08:30 tot 16:30 sal plaasvind.
Indien die beplande instandhouding vir een of ander rede nie op die bogenoemde datum uitgevoer kan word nie, is die alternatiewe datum 31 Julie vir dieselfde tye.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak mag word en bedank die publiek vir hul geduld.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’