GEORGE NEWS - The George Municipality has advised that both the Conville and Uniondale Swimming Pools are open to the public.
Conville Swimming pool is officially open from Tuesday, 11 March.
The municipality encourages all visitors to adhere to the facility rules and regulations to ensure a safe and enjoyable experience for everyone.
Conville- en Uniondale-swembaddens oop
Neem asseblief kennis dat beide die Conville- en Uniondale-swembaddens oop is vir die publiek.
Conville swembad is amptelik vanaf Dinsdag, 11 Maart oop vir die publiek.
"Ons moedig alle besoekers aan om die fasiliteite se reëls en regulasies na te kom om 'n veilige en aangename ervaring vir almal te verseker."
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’