Die Premierliga-kampioen, Progress, het Saterdagmiddag op sy tuisveld in die Premierliga-kragmeting teen George soos 'n Houdini van ouds in die doodsnikke van die wedstryd uit die kake van 'n nederlaag ontsnap. Die skeidsregter, Delberth November, het blatant gefouteer en sy aanvanklike beslissing vir 'n strafskop pale toe aan Progress omgekeer en 'n skrum toegeken.
Vote submission failed. Please try again later.