Saturday 02:14
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Die eerste George Mountain Ultra Trail (MUT) is pas in die Outeniqua-natuurreservaat deur EcoBound Mountain Events aangebied. Die MUT-uitdaagwedren oor 60 km en 25 km het atlete van oral in Suid-Afrika gelok. Heelwat plaaslike atlete was ook in aksie, onder andere twee bekende oudinwoners, AJ Calitz en Chantel Nienaber. Beide die 25 km- en 9 km-roetes het roetes in die berg ingesluit. Die 25 km was veral uitdagend en is agterna deur die atlete beskryf as een van die moeilikste in die land. En die 9 km 'MUT Lite' het eweneens 'n sterk veld atlete getrek wat ook nie uitgepraat kon raak oor die mooi roete nie.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald