Saturday 02:14
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
SA for Hope het Saterdag 1 April 'n gholfdag by Glenwood-gholfbaan ten bate van boere wat gebuk gaan onder droogte, aangebied. Oor die 70 spelers het deelgeneem aan die fondsinsameling. 'n Renault Kwid was op die spel vir 'n gelukkige speler wat 'n kolskoot op die 12de puitjie kon slaan en R100 000 kon gewen word vir 'n kolskoot op die 17de puitjie. Ongelukkig was dié twee aanloklike pryse nie vir enige van die spelers beskore nie.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald