Wednesday 12:55
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 22°
George
Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans by die ATKV, was op Woensdag 26 Maart by Wordsworth in George vir die bekendstelling van die eerste twee boeke uit haar debuut Xavier en Kendrick-kinderboekreeks. Die eerste boekie, 'n Rand vir 'n tand, het verlede jaar verskyn en Huisies vir muisies vroeër vanjaar. Van der Merwe is 'n bekende in George se Afrikaanse kringe want sy werk nou saam met die Sommer Net Ons ATKV-tak van Pacaltsdorp, wat die bekendstelling aangebied het. Gaste kon na 'n interessante onderhoud met die skrywer luister, gelei deur Sommer Net Ons se voorsitter, Beverley McKelly.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald