Saturday 08:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Nie eers die Covid-19-pandemie kon gister (Woensdag 11 November) die geesdrif van kiesers, wat gaan stem het in die vier deurslaggewende munisipale tussenverkiesings vir die George-stadsraad, demp nie. Kruisies is by stembusse in wyke 8, 14, 17 en 27 getrek. Dit was duidelik dat kiesers en verteenwoordigers van politieke partye die tussenverkiesings ernstig opneem want die uitslae is bepalend wie die septer in die stadsraad gaan swaai. As die DA drie of vier sou wen, behou hy die mag. As hy net twee wen, sal hy moet saamwerk met 'n ander party. Teen druktyd was die uitslae nog nie bekend nie en dit is eers laat gisteraand verwag.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald