Die 2019 George-landbouskou was weereens 'n sukses. Skouvisepresident Christo Fourie het gesê van die stalletjies het gekla dat Donderdag en Vrydag stil was, maar Saterdag was daar 'n "buitensporige" groot opkoms. "Die mense moes buitekant parkeer, soveel besoekers was daar. Ons wil net dankie sê aan al ons ondersteuners en elkeen wat die skou besoek het.
George | 11663 |
---|---|
Mossel Bay | 7246 |
Knysna | 4771 |
Oudtshoorn | 3867 |
Bitou | 2694 |
Hessequa | 1920 |
Kannaland | 852 |
Garden Route Total | 33013 |
Vote submission failed. Please try again later.