Saturday 11:15
clear sky
Tomorrow:
overcast clouds 16°
George
Laerskool Outeniqua se gr. 7-leerders het ook besluit om die Jerusalema aan te pak. Die tweede kwartaal van 2020 het op omstrede wyse eers op die 1ste dag van Junie begin, met al die reëls in plek om Covid-19 die hoof te bied. Dit was gou duidelik dat die leerders van Laerskool Outeniqua nie hierdie virus ligtelik opneem nie. Tog was die frustrasie van sosiale afstand, sanitasie en geen kultuur en sportaktiwiteite duidelik by die seuns en dogters sigbaar.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald