Saturday 02:28
broken clouds
Tomorrow:
clear sky 17°
George
SKOLENUUS - Kwaggaland het onlangs laerskool-leerders genooi vir ’n dag van pret in die skool se gange - en die eerste "Kwagga’tjies aan die gang op die gang" was ’n skitterende sukses. Die uNieke roete deur die skool se gange, binnetuin en verby verskeie geboue het ’n ware Kwagga-flair gebied. Hierdie projek het onder andere fondse ingesamel vir die Kwaggafietsryers wat op 4 en 5 Oktober aan die nasionale skole-byeenkoms gaan deelneem.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald