Saturday 21:15
clear sky
Tomorrow:
clear sky 21°
George
Daar is groot opgewondenheid by Carpe Diem Skool, waar skoolhoof Elzeth Grobler haar hare laat waai vir kanker. Elke derde jaar neem Grobler hierdie inspirererende besluit: sy laat haar hare groei en knip dit dan om dit aan Kansa te skenk, waar dit gebruik word vir die vervaardiging van pruike vir kankerpasiënte. Hierdie oomblik deel sy met die kinders van die skool vandag, 4 Februarie, op Wêreld Kankerdag. Vanjaar het nog ‘n paar onderwysers deelgeneem aan die pret. Karen Fourie het die skeerder gekies en met 'n no1-lem al haar hare laat waai. Grobler daag alle skole uit om Kansa op hierdie manier te ondersteun.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to [email protected]. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2026 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald