Vullis is aan't ophoop in woonbuurte in Pacaltsdorp. Hope tuinvullis, huishoudellike afval, gemors en selfs dooie diere word in oop areas gestort of sommer op die sypaadjies voor die woonhuise gelos. Tydens 'n rit Dinsdagmiddag deur Seaview en New Dawn Park is talle vullishope in die woonareas gevind. Inwoners het in gesprek met die George Herald te kenne gegee dat hulle nie tevrede is met die situasie nie.
George | 11671 |
---|---|
Mossel Bay | 7247 |
Knysna | 4771 |
Oudtshoorn | 3873 |
Bitou | 2694 |
Hessequa | 1921 |
Kannaland | 853 |
Garden Route Total | 33030 |
Vote submission failed. Please try again later.