Saturday 05:15
clear sky
Tomorrow:
broken clouds 16°
George
Kort en kragtig is woorde wat die George-kunsteteater se kinderproduksies goed beskryf. The Dream Box en Even Monsters can be Princesses het verlede naweek gesorg vir 'n heerlike afskop van die Julie-vakansie. Hierdie produksies vorm deel van die uitreikprogram Asijike Arts, 'n inisiatief van die teater, se aanbieding aan plaaslike skole. Volgens die fasiliteerder van Asijike Arts, Carina Beukes, is die produksies geskryf met die doel om 'n liefde vir die teater by klein woelwaters te ontwikkel.
George Herald proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a George Herald