Dit sal in die saal op hulle perseel by Charlottestraat 18, Denneoord gehou word en die spyskaart sal heerlike kerriegeregte bied uit die kombuis van die Francois Ferreira Academy of Culinary Art.
Die talentvolle en nimlike Koos van der Merwe tree as gaskunstenaar op.
Die aand begin om 18:30 vir 19:00.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'