GEORGE NUUS - Repelsteeltjie word vandeesweek by die Oakhurst Insurance George Arts Theatre vertoon.
Oud en jonk sal saam lag en gesels oor hierdie produksie.
Vertonings is van 15 tot 17 en 22 tot 24 April.
Kaartjies beskikbaar deur Computicket. Die kostes beloop R100 per volwassene en R70 per kind. Lede van die teater betaal R80 per volwassene en R60 per kind.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'