GEORGE NUUS - Die Afrikaanse sanger, Manie Jackson, hou 'n vertoning ten bate van die Tuinroete DBV op Vrydag 30 September by die NG kerksaal in Blanco.
Verversings sal te koop aangebied word en kaartjies kos R150.
Vir meer inligting skakel gerus vir Rika by 082 308 6862.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'