Video
GEORGE NUUS EN VIDEO'S - Hoërskool George se Kunste in die Kollig gala-aand het Vrydag 18 Oktober plaasgevind.
Gaste is vermaak deur sang en dans uit die boonste rakke.
Skoolhoof Morton van Rooyen sê hulle het hard gewerk om die werke op die planke te sit en dit is hoekom dit so belangrik is dat die program ondersteun word.
Die aand dien ook as fondsinsameling om die program voorts sterker te maak vir die volgende generasie.
Kyk drie video's hieronder:
Norman Christians en Skoolhoof Morton van Rooyen.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'