Die fees skop af met die immergewilde Vodacom Shop George Gala-aand met Steve Hofmeyr as die gaskunstenaar.
Kaartjies vir die vertoning is by die skool beskikbaar - skakel 044 873 2292.

Reeds in die regte luim vir die fees is van links voor: Corita Loubser, Johan Smit met Milan de Villiers op sy skoot, Patricia Taljaard en Benita Milton (feesorganiseerder). Agter van links is David Sampson, Abrie van Niewenhuizen en Attie Bedeker. Foto: Corné van Eck
'Ons bring jou die nuutste George | Tuinroete nuus'