GEORGE VERMAAK NUUS - Die Boeremusiekgilde hou hul Oujaarsdans op Dinsdag 31 Desember in die Voortrekkersaal in Caledonstraat.
Almal is welkom. Bring jou eie eet- en drinkgoed en kuier lekker saam.
Rig navrae aan Allen Green by 044 691 2784.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'