GEORGE NUUS - ATKV Sommer Net Ons van Pacaltsdorp bied aan 'Dit is ek', 'n modeparade ter ondersteuning van mense met spesiale behoeftes.
Die geleentheid vind op Saterdag 5 November om 16:00 plaas by Eagle's Nest Ministries in Pacaltsdorp.
Die drag is formeel. Kaartjies kos R50 per persoon en R15 vir kinders jonger as 12.
Vir meer inligting, kontak Ruzanne by 071 881 7755.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'