Gallery
GEORGE NUUS - Evergreens-rugbyklub van Pacaltsdorp het verlede Vrydagaand hul jaareindfunksie met ‘n glansgeleentheid in die Pacaltsdorp-gemeenskapsaal gehou.
Die 25-jarige losvoorspeler, Buran Parks is aangewys as die klub se senior Sportman van die Jaar.
Lees meer in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
Evergreens-rugbyklub van Pacaltsdorp het hul jaareindfunksie met ‘n glansgeleentheid gehou. Foto: Anton Gericke
'Ons bring jou die nuutste George, tuinroete nuus'