GEORGE MUURBAL NUUS - Kwagga-muurbalspelers het reeds hul staal gewys tydens die afgelope SA Platteland-toernooi in Bloemfontein.
Philip Myburgh en Ainé Ferreira is opgeneem in die SA Plattelandspan wat later vanjaar aan die IPT gaan deelneem.
Robbie Sinclair en Ivan Koen was deel van die span wat as o.16-wenners van die toernooi aangewys is.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'