Video
GEORGE NUUS - 'n Brand het vanmiddag, 31 Julie, by 'n huis in Beerstraat, Rosedale, uitgebreek.
Volgens die munisipale woordvoerder, Chantel Edwards, is niemand in die voorval beseer nie.
Die brand is tans onder beheer en die toneel is veilig verklaar.
Drie informele strukture en een woonhuis is deur die brand geraak.
VIDEO: Jeff Ayliffe by die brand vroeër vanmiddag
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’