GEORGE NUUS - Anke Vermeulen, gr. 7-leerder van Laerskool George-Suid, het aan 'n landwye wiskundekompetisie deelgeneem wat deur Die Burger, Beeld en Volksblad, in samewerking met Netwerk24, gehou is.
Sy het die uitsonderlike prestasie behaal om onder die top-20 te eindig.
Anke Vermeulen, gr. 7-leerder van Laerskool George-Suid.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'