Die opgraderings het die bou van 'n paviljoen, 'n kommentaarhok en twee afdakke ingesluit.
Die Wes-Kaapse minister van sport en kultuur, dr. Ivan Meyer en George se uitvoerende burgemeester, mnr. Charles Standers het die opening behartig.
Die geld vir die opgradering kom uit die Wes-Kaapse regering se begroting.
Meyer het gesê die Wes-Kaapse regering wil naskoolse sportontwikkeling bevorder.
Lees meer in volgende Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
Die swembad is weer oop!
FOTO'S: DEBRA SAUER, GEORGE MUNISIPALITEIT