Die taxi het op sy dak te lande gekom, terwyl die agterkant van die Golf heeltemal ingeduik is.
Bevestiging kon nog nie verkry word oor hoeveel mense beseer is en wat die oorsaak van die ongeluk is nie.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar is.
.jpg)
'n Beseerde word in die ambulans gelaai. Dit is nog onbekend hoeveel mense beseer is.
INLIGTING EN FOTO'S: CHRISTO VERMAAK, GEORGE HERALD-JOERNALIS