Video
GEORGE NUUS EN VIDEO - Hibernia Primêr wil graag die Universiteit van Wes-Kaapland bedank vir die skenking van skryfbehoeftes.
Bernadette Hoogbaard die waarnemende hoof by die skool, sê hulle is genomineer om die skenking te ontvang en is ook die enigste skool in George wat genomineer is.
Sowat 200 kinders het almal elkeen ‘n sakkie met inkleurpotlode, gekleurde papier, twee lêers, ‘n skêr, uitveër, potlode, Pritt asook Kokipenne gekry.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'