GEORGE NEWS - According to George Municipality, the Conville Swimming Pool will be closed to the public from Wednesday, 26 February until further notice for maintenance.
"We do apologise for any inconvenience."
Tydelike sluiting van die Conville Swembad
Neem asseblief kennis dat die Conville Swembad vanaf Woensdag, 26 Februarie tot verdere kennisgewing vir instandhouding gesluit sal wees vir die publiek.
"Ons vra om verskoning vir enige ongerief."
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’