Sponsored Content
GEORGE NUUS - Sunel … onlangs onder die top-26-finaliste in die bekende sangkompetisie, Die Kontrak Seisoen 2, tree saam met die manne, op die Herlaai-verhoog in George op. Sy is 'n jong, opkomende sangeres en liedjieskrywer van Mosselbaai.
Tans is beplanning om haar nuutste enkelsnit, Moenie, wat sy saam met Francois van Coke geskryf het, vry te stel. Sunel het al saam met van die land se topsangers in die bedryf 'n verhoog gedeel.
Kyk luister gerus na haar in George op 15 Oktober op die Herlaai-verhoog.
Kaartjies
- Kaartjies by www.herlaai.co.za
- R150 vir volwassenes
- R75 vir ouderdom 12 tot 18
- Kinders onder 12 is gratis.
'Ons bring jou die nuutste George, Tuinroete nuus'