Gallery
TUINROETE | KAROO SPORTNUUS - Crusaders loop voor 16-10 teen Heidelberg. Dis 'n klipharde wedstryd en die groen gras van Outeniquapark kan daarvan getuig.
Geen genade word gegee en die spelers gee alles.
FOTOGALERY: Crusaders loop voor
Die humeure het 'n paar keer opgevlam.
In 'n stadium wou dit lyk of die Crusaders wou beheer neem van die wedstryd, toe eindig die telling 16-3 op.
Heidelberg het egter teruggeveg en kort voor rustyd 'n drie gaan druk.
Die skare geniet die rugby.
Vorige artikel: Die oomblik kom nader
Foto's: Eugene Gunning
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'